R12 770 - 7 dae
- R12 770 per persoon wat deel.
- R14 515 enkelprys.
Vertrekdatums:
- 26 Oktober 2020
- 9 November 2020
Kyk als wat ingesluit is:
Alle verblyf, vervoer, gids, ALLE toegang soos per toerprogram, wyn- en bierproeë, ALLE onbyte, ligte middagetes & ALLE aandetes.
Deposito:
R2200 per persoon. 100% terugbetaalbaar as die toer nie kan plaasvind nie.
As jy die toervoorwaardes aanvaar stuur ‘n deposito van R2200 per persoon om jou plek te verseker.
(Jou VAN as verwysing asseblief.) Bankbesonderhede:
Bank: ABSA
Rekeningnaam: CapeTowning
Rekeningnommer: 4059978757
Takkode: 632005
|